Ons wil jou graag bystaan in 'n tyd van verlies en rou.  Kontak jou leraar of kerkraadslid so gou moontlik vir bystand.

Hier is 'n paar praktiese sake om in ag te neem:

  • Sodra daar begin word met reelings:
    • Kontak die kerkkantoor.
    • Bevestig die beskikbaarheid van die leraar en die kerk.
    • Praat met jou leraar oor die inhoud en verloop van die diens.
    • Maak kontak met die koster indien daar enige reëlings rondom musiek en PowerPoint aanbiedings gemaak moet word.
Laai die papierwerk hier af