Kleingroepe Bybelstudies

Weeklikse Bybelstudies vir kleingroepe word beskikbaar gestel op MagaliesApp. Kry MagaliesApp op jou selfoon en kry die Bybelstudies gemaklik beskikbaar. Dit kan ook vanaf die kerkkantoor verkry word.

Laai MagaliesApp hier af: MagaliesApp