Kerkraad en bedieningsareas

Magalieskruin se bedienings is in ses bedieningsareas verdeel.  Elke bedieningsarea kies 'n voorsitter en ondervoorsitter.  Hierdie twaalf persone, saam met die leraars vorm die kerkaad van die gemeente.

 

Magalieskruin bedienings

Magalieskruin leef deur die groot verskeidenheid bedienings wat bedryf word.  Elke bediening uniek en gedryf deur lidmate met 'n roeping.

Ons roeping: